- Видео 22
- Просмотров 9 687 727
PROP
Южно-Африканская Республика
Добавлен 7 июн 2010
PROP, is 'n veelsydige jong liedjieskrywer, storie verteller en Argitek. Vanaf 2003 tot 2015 was hy as voltydse musikant op sy eie asook saam met die Robbie Wessels te sien. Tussen deur al die lewendige optredes word sy skrywers pen ook geslyp. In 2005 word hy aangekondig as wener van die ATKV hoërskole liedjie skrywer, met sy liedjie 'Wie worrie oor poppe'. In 2010 neem Laurika Rauch ook een van sy liedjies getiteld 'God se kuns kafee' op. Vanaf 2012-2016 swot hy BscArch en Barch Hons by Tuks, waarna hy 'n voltydse beroep as Argitek aanpak. In 2018 begin hy deeltyds skryf aan nuwe musiek waarmee hy self die mark wil betree. Hy sal ook binne kort te sien wees as motiverings spreker by skole en kerke. Waar hy sy ervaring as jong gestremde in 'n uitdagende samelewing mee deel nie. Parallel met die motiverings praatjies het hy 'n droom om sy lewens ervaring in 'n boek neer te pen en is al redelik ver geskryf. Sy komiese dog ernstige aanslag vind aanklank by jonk en oud.
Видео
Prop - Boere Boudjies (Lyric Video)
Просмотров 68 тыс.2 месяца назад
Music video by Prop performing Boere Boudjies (Lyric Video). Prop vevo.ly/85tvqh
Prop - Like Jou Soos Biltong (Lyric Video)
Просмотров 29 тыс.2 месяца назад
Music video by Prop performing Like Jou Soos Biltong (Lyric Video). Prop vevo.ly/DhAlZu
Prop - Hasie Hop (Official Music Video)
Просмотров 575 тыс.2 месяца назад
This is the official music video for Hasie Hop by Prop. Written by Nico Carstens and Anton de Waal. Platemaatskappy Prop_ski Produksie: - Kreatiewe direksie, vervaardiging en teks deur Prop - Kamera werk, mede direksie en redigering deur Quintessential Photo & Video Worx, assistent Mia Wolmarans - Produksie bestuur en Akteur bespreekings deur Prop vevo.ly/0yh9u6
Prop - Agtien Winters (Lyric Video)
Просмотров 12 тыс.2 месяца назад
Music video by Prop performing Agtien Winters (Lyric Video). Prop vevo.ly/RFXxJT
Jis ou maat jy kan maar.
Hah
Prop are you having black slave. Love from Denmark
Prop. Ek het n foto. Saam jou asb post meer op youtube
Ek is n groot Fan
Hallo Prop ek is n Baie groot fan van jou!!!
Hallo Prop ek is n Baie groot fan van jou!!!!
Prop jou bliksem 😂 Wessels
Prop Ek vir om in te liekie saam Eloff in tmaak♥️♥️♥️❤️❤️❤️😘😘💋💋💋💋💯💯💯😍😍😍😍😍🌈🤞🤞🤞🤞🤞🤞🏻🤞🏻🤞🏻🤞🏻🤞🏻🤞🏻✌🏻✌🏻✌🏻✌🏻✌🏻✌🏻
Ken vir ou prop al van skool jare af! Geniet jou musiek baie!
Lekker Prop! Ignatius, dis mos Kalahari liefde.
So bly jys weer aan die sing! Jou ooral gesoek man! Fan since 2013/14 I think 😁
Leke prop!
Wow 500 views Binne 3 Dae!!! Dis 'n eerste vir my... Baie opgewonde. Share nog asb As julle kan. Dankie